Kapok Aartappels

Gepos in Resepte in Afrikaans Tell-a-Friend
Kapok Aartappels 

Daar is baie resepte vir kapok aartappels maar die een met engelse mosterd bygevoeg is heerlik.

Voorbereiding Tyd:
Kook Tyd:
Totale Tyd:
Lewer: 4 porsies
Bestanddele
  • 300 g aartappels, geskil

  • 60 ml botter

  • 190 ml melk

  • engelse mosterd na smaak

  • sout en peper na smaak

  • grasuie vir versier

Metode
  1. Sny aartappels op en kook in water tot sag

  2. Maak aartappels fyn met botter en melk

  3. Voeg mosterd, sout en peper na smaak by

  4. Versier met grasuie.

Kategorie: Bygereg

Cuisine: Wêreldwyd

Sub-Kategorie: Groente

Total Views: 2674

Word Count: 265

Comment on Twitter

Meer Resepte in "Resepte in Afrikaans"

Koeksisters
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Koeksisters
Die yskoue stroop is die eerste geheim van koeksisters maak, so moenie eers met louerige stroop probeer nie!
Lees Meer »
Bier Brood
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Bier Brood
Bierbrood kan eenvoudig uit meel, bier en suiker gemaak word, maar as ´n bykomende rysmiddel (bv. koeksoda of suiker en gis) nie bygevoeg word nie, sal die…
Lees Meer »
Geelrys met Rosyntjies
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Geelrys met Rosyntjies
Suid Afrika se oudste rys dis, geelrys met rosyntjies is ook bekend as vendusierys of begrafnisrys. Toe die eerste vendusies in die Kaap gehou vas het koop…
Lees Meer »
Melktert
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Melktert
Melktert is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse soet deeg kors met 'n romerige vulsel gemaak van melk, meel, suiker en eiers wat baie maklik is om voor te bere…
Lees Meer »
Boerewors
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Boerewors
Die boerewors resep moet met goeie gehalte vleis gemaak word. Verwyder senings van vleis. Sny in klein stukkies om te maal. Moenie te veel vet byvoeg nie want…
Lees Meer »

Meer Resepte in "Resepte in Afrikaans"