Groente Atjar

Gepos in Resepte in Afrikaans Tell-a-Friend
Groente Atjar 

´n Heerlike groente atjar resep wat baie maklik is om te maak.

Voorbereiding Tyd:
Kook Tyd:
Totale Tyd:
Lewer: n/a
Bestanddele
  • 50 ml sout

  • 2 litres water

  • 1 blomkool, in blommetjies gebreek

  • 4 wortels, geskil en in skyfies gesny

  • 2 uie, grof gekap

  • 4 brandrissies, ontpit en fyn gekap

  • 2 knoffeltoontjies, fyngedruk

  • 1 liter olie

  • 80 ml masala

Metode
  1. Los sout in water op en sit wortels, blomkool en uie daarin

  2. Week vir 24 uur en dreineer en druk droog

  3. Verhit olie saam met rissies, knoffel en masala tot goed warm

  4. Meng groente en oliemengsel en sit in gesteriliseerde bottels

  5. Laat afkoel en verseël.

Kategorie: Bygereg

Cuisine: Suid Afrikaans

Sub-Kategorie: Tradisioneel

Total Views: 4389

Word Count: 318

Comment on Twitter

Meer Resepte in "Resepte in Afrikaans"

Koeksisters
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Koeksisters
Die yskoue stroop is die eerste geheim van koeksisters maak, so moenie eers met louerige stroop probeer nie!
Lees Meer »
Bier Brood
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Bier Brood
Bierbrood kan eenvoudig uit meel, bier en suiker gemaak word, maar as ´n bykomende rysmiddel (bv. koeksoda of suiker en gis) nie bygevoeg word nie, sal die…
Lees Meer »
Geelrys met Rosyntjies
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Geelrys met Rosyntjies
Suid Afrika se oudste rys dis, geelrys met rosyntjies is ook bekend as vendusierys of begrafnisrys. Toe die eerste vendusies in die Kaap gehou vas het koop…
Lees Meer »
Melktert
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Melktert
Melktert is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse soet deeg kors met 'n romerige vulsel gemaak van melk, meel, suiker en eiers wat baie maklik is om voor te bere…
Lees Meer »
Boerewors
Gepos 03.10.2009 in Resepte in Afrikaans
Boerewors
Die boerewors resep moet met goeie gehalte vleis gemaak word. Verwyder senings van vleis. Sny in klein stukkies om te maal. Moenie te veel vet byvoeg nie want…
Lees Meer »

Meer Resepte in "Resepte in Afrikaans"