Melktert

Melktert 

Melktert is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse soet deeg kors met 'n romerige vulsel gemaak van melk, meel, suiker en eiers wat baie maklik is om voor te berei en is baie gewild. Beste tuisgemaak, maar is beskikbaar by enige basaar koek tafel, tuisnywerheid of supermark.

Voorbereiding Tyd:
Kook Tyd:
Totale Tyd:
Lewer: 1
Bron:
Bestanddele

Kors

Vulsel

Metode

Kors

  1. Room botter en suiker deeglik, roer sout en vanilla essense in

  2. Voeg klapper en meel by mengsel

  3. Maak aan tot sagte deeg

  4. Druk in 22 cm tert pan, voer uit met bone en bak teen 200°C vir 12 minute, haal bone uit en bak verder vir 7 minute.

Vulsel

  1. Kook melk, pyp kaneel en sout

  2. Meng mielieblom met ´n bietjie melk, en voeg stadig by kokende melk

  3. Klop eier gele goed met suiker en voeg stadig by, roer aanhoudend en kook vir nog 15 minute

  4. Verwyder van stoof, laat afkoel en voeg styf geklopte eier wit by, laat verder koud word en voeg dan in gebakte tert kors, versier met klapper en kaneel poeier.

Kategorie: Soet Gebak

Cuisine: Suid Afrikaans

Sub-Kategorie: Tradisioneel